Wynbedryf vereer kelderassistente

Die senior kelderassistentontwikkelingsprojek, oftewel SKOP, bied sedert 1987 kelderwerkopleiding in Suid Afrika aan en vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar. Die beste studente is op 7 Oktober op ‘n sertifikaatgeleentheid met die viering van SKOP se 30ste bestaansjaar vereer.

 

Lees die volle artikel hier